Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: "Black hole"
Re: "Black hole" [boodskap #6204] Vr, 12 April 1996 00:00
Willem H.K. Bester  is tans af-lyn  Willem H.K. Bester
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hoepel Scheepers wrote:
>
> Die (tegnies) bes-beskrywende Afrikaanse woord vir "black hole" wat ek
> al tee"gekom het, is "tydkolk". Dit pas in by sekere (Amerikaanse)<KNIP>

'n Ander vorm wat ook redelik dikwels gehoor word, is "gravitasiekolk".

Willem Bester
whk...@iafrica.com
Re: "Black hole" [boodskap #6205 is 'n antwoord op boodskap #6204] Vr, 12 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Hoepel Scheepers" <hsch...@cis.co.za> wrote:
><>Die (tegnies) bes-beskrywende Afrikaanse woord vir "black hole" wat
>ek al tee"gekom het, is "tydkolk". >>>

Ek sou argumenteer dat inligting wat op lig gedra word vir die mens
in die algemeen die belangrikste is en dat die feit dat die swart
gat alle lig insuig en "terug hou" dus die mees algemene kenmerk
daarvan is.
Dus: swart gat/black hole
Vorige onderwerp: "I had no hesitation..."
Volgende onderwerp: speciaal voor nederlandse immigranten
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:14:24 MGT 2024